{"product_id":"die-suid-afrikaanse-gids-isabel-uys","title":"Die Suid-Afrikaanse Gids , Isabel Uys","description":"\u003cp\u003eX-Large paperback\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eDie Suid-Afrikaanse Gids\u003c\/i\u003e is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.\u003c\/p\u003e","brand":"Belle's Books secondhand books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51551246778648,"sku":"UYSI002","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0808\/7574\/9656\/files\/Die_Suid-Afrikaanse_Gids_Isabel_Uys.png?v=1768389329","url":"https:\/\/bellesbookssa.com\/products\/die-suid-afrikaanse-gids-isabel-uys","provider":"Belle's Books Online Secondhand Bookshop","version":"1.0","type":"link"}