{"product_id":"verskuns-riens-vosloo","title":"Verskuns - Riens Vosloo","description":"\u003cp\u003eLarge paperback, name written inside front cover, \u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"auto\"\u003eVerskuns is 'n uitsonderlike, geïllustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporêre en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf.\u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"auto\"\u003eDie bloemlesing is ideaal vir poësie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, en dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biografieë, woordverklarings, woordelyste, besprekings en vrae ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder 'n deeglike begrip van die betekenis en boodskap daarvan.\u003c\/p\u003e","brand":"Belle's Books secondhand books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51333086937368,"sku":"251211004","price":25.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0808\/7574\/9656\/files\/Verskuns-RiensVosloo.png?v=1767433195","url":"https:\/\/bellesbookssa.com\/products\/verskuns-riens-vosloo","provider":"Belle's Books Online Secondhand Bookshop","version":"1.0","type":"link"}