Skip to product information
1 of 2

Belle's Books secondhand books

Al die meisies hou van Divan Louw - Tania Brink

Al die meisies hou van Divan Louw - Tania Brink

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud – dis wáár, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit sê byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos ’n model in ’n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit sê ook niks oor die kleur van sy oë nie – geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit sê geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie
View full details