Skip to product information
1 of 2

Belle's Books secondhand books

Emma en die geheime gang - Marianna Brandt

Emma en die geheime gang - Marianna Brandt

Regular price R 40.00 ZAR
Regular price Sale price R 40.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip?

Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net groter.

Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.

View full details