Skip to product information
1 of 3

Belle's Books secondhand books

Help - Thomas@moord.net - Carina Diedericks

Help - Thomas@moord.net - Carina Diedericks

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om ‘n nuwe halfboetie of -sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hu!le nuwe blyplek ‘n stokou Victoriaanse huis. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur.

Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig ‘n spook in die huis is?

Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas om die raaisel van die huis op te los … ‘n raaisel wat hulle in groot gevaar Iaat beland.

medium paperback - name inside cover
light signs of use

View full details