Skip to product information
1 of 2

Belle's Books secondhand books

Joernaal van 'n winterjaar - Helene de kock

Joernaal van 'n winterjaar - Helene de kock

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Vir Duncan Dreyers was sy vertrek na Leiden en die Rijkmusem 'n bevryding. Om weg te kom van die leë huis, gestroop van elke teken van die lewe wat hy saam met Janien wou gebou het. En, so het hy hom voorgeneem, nooit maar nóóit weer gaan hy 'n vrou toelaat om te na aan hom te kom nie. Hy wil nie weer seerkry nie. Tog het daardie hunkering gebly - na 'n gesellige tuiste, na menslike warmte...
En nou staan sy hier voor hom in die geroesemoes en bedrywigheid van die grote Schiphol-lughawe. Die mooi Marissa van Steen met haar glansende rooibruin hare los op haar skouers...haar oë groot in haar smal gesig...haar lieflike mond...
Los dit! bestig hy hom. Wat besiel jou?
Want Marissa van Steen is verloof aan Friedel Henning, ergenaam van die spogwynplaas Oudewijn in die Boland.
Boonop is daar sy vriend Kollega Pieterse wat in vervoering is oor haar - en wat haar een van die dae na Holland gaan volg.
Die beelskone Marissa, smaal hy, wat net uit die lewe wil haal wat sy kan kry. Die betowerende Marissa wat met mans se gevoelens speel.
Maary hy moet nader gaan. Hy moet met haar praat, hy moet. Hy het immer vir prof. Van Steen belowe...
View full details