Skip to product information
1 of 4

Belle's Books secondhand books

My Lulla Bybel , Alette-Johanni Winckler

My Lulla Bybel , Alette-Johanni Winckler

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die 24 pragtige wiegeliedjies in Alett-Johanni se My Lulla Bybel is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese wiegeliedjies voorlees om hulle aan die slaap te sus.

Elke liedjie het 'n gebed en 'n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.

medium hardcover

cd not included
plastic cd holder inside front page
message written on first page

View full details