Skip to product information
1 of 3

Belle's Books secondhand books

Ontdek jou kreatiwiteit - Renate Zipfel

Ontdek jou kreatiwiteit - Renate Zipfel

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Met hierdie boek word jy uitgedaag om jou skeppende gees vry te laat. Hierdie alles-in-een-handwerkboek bevat meer as 40 handwerktegnieke met talle opwindende projekte wat die beginner en die handwerkspesialis sal inspireer om ’n nuwe stokperdjie of projek aan te pak.
Met hierdie boek word jy uitgedaag om jou skeppende gees vry te laat. Hierdie alles-in-een-handwerkboek bevat meer as 40 handwerktegnieke met talle opwindende projekte wat die beginner en die handwerkspesialis sal inspireer om ’n nuwe stokperdjie of projek aan te pak. Selfs die handwerker met ’n vryer kreatiewe gees sal gestimuleer word tot nuwe idees. Elke handwerktegniek sluit interessante agtergrondinligting en die basiese benodigdhede en tegnieke vir die projekte in.

 

View full details