1
/
of
4
Amper Perfek - Salome Schutte
Amper Perfek - Salome Schutte
Regular price
R 25.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 25.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Small paperback, pages starting to yellow
Haar ou liefde, nee, haar enigste liefde ooit, gaan ook by die troue wees, weet Anabel toe sy ná jare weer haar tuisdorp inry. Dis immers sy broer wat trou, al het Anabel gedink hy gaan die bruidegom wees.
En haar vrese word bewaarheid want sy voel nog net soos altyd oor hom toe sy hom weer sien.
Maar die “vriendin” wat nog altyd tussen haar en hom gestaan het, tree soos altyd onvoorspelbaar op en Anabel sien weer eens nie kans om te veg vir hierdie man nie.
As hy tog net sou sê wat in sy hart omgaan. Maar hy bly die geslote boek wat hy altyd was.
