Skip to product information
NaN of -Infinity

Apollion - Tim LaHaye & Jerry B. Jenkins

Apollion - Tim LaHaye & Jerry B. Jenkins

Regular price R 40.00 ZAR
Regular price Sale price R 40.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium Paperback - Moderate wear - spine has tape - see photos

Christian Fiction

Left Behind #5

Appolion is die vyfde boek in die Hulle wat agterbly-reeks. Die voortgesette drama van diegene wat agterbly met die wegraping duur voort en die skokkendste en mees eksplisiete weergawe nog in die spannende sage.

Die wêreld hou asem op as die Mag teen Verdrukking optrek na Jerusalem vir die groot Saamtrek van die Getuies. Tienduisende van die 144 000 getuies volgens die Bybelse voorspellings ontmoet by die Teddy Kollek-Stadium om te luister na die lerings van hulle predikant-onderwyser, Tsion Ben-Judah.

Rayford en Buck is weereens in die middel van die gebeure…en die volgende drie oordele gaan erger wees as enigiets wat nog ooit tevore die aarde getref

View full details