1
/
of
3
As die sterre blom - Vita du Preez
As die sterre blom - Vita du Preez
Regular price
R 15.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 15.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share
Small - Med paperback, cover has light wear
“Jy kon my gekeer het, Wynand, maar jou stilswye het my laat besluit om vanaand die grens oor te steek,” dink Elizma hartseer.
Wynand behoort nou tot gister en Armand is deel van haar nuwe lewe.
In die donker aandpak en robynrooi serp wat nonchalant om sy nek hang, is Armand weer die aantreklike, donker vreemdeling wat haar in Londen oorrompel het. Vanaand sal sy hom toelaat om haar voluit lief te hê.
Vita du Preez bied met AS STERRE BLOM ’n moderne liefdesverhaal vol onderstrominge en spanning.
