Skip to product information
1 of 5

Bakgat, en wat dan van my - Hans du Plessis

Bakgat, en wat dan van my - Hans du Plessis

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback - Book has DCFix type cover - name written inside front & back cover - pages starting to yellow

AFRIKAANS / TIENERS

Herrie kon met niemand oor die kliniekskool praat nie. Maar maande nadat hy daar weg is en weer voor begin het in 'n ander skool, leer hy iemand ken wat hom geleidelik laat besef dat 'n mens jou nie altyd hard hoef te hou om jouself te beskerm nie. Hy leer ook dat iemand omgee vir Herrie Bierman. En op 'n dag begin hy vertel.

Een van die karakters in die skrywer se vorige roman vir jong volwassenes, Disse flippen stukkende wêreld dié, my ou, word in Bakgat, en wat dan van my? die hoofkarakter, en dit word die aangrypende verhaal van Herrie se soeke na verstaan. Hoe verstaan 'n mens dit as jou saamleef met mense anders loop as wat jy gedink het dit moet loop?

View full details