1
/
of
6
Boots en brannewyn - Frik du Preez en Chris Schoeman
Boots en brannewyn - Frik du Preez en Chris Schoeman
Regular price
R 25.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 25.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Medium paperback, see photos
Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar's nie nog 'n sport waaruit soveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie.
Boots en brannewyn is 'n lekker ontspanboek wat o.a. vertel van Morrie Zimerman se gatvol raak vir hoekskoppies; Ferdie Bergh se helderblou Springbok-kouse; die ref wat die Bokke teregwys dat 'die Engelse julle darem nou lekker donner'; 'n boerbok wat 'n Villagers-man buite aksie stel; en Bob Skinstad se 'noodgebed' voor 'n wedstryd. Daar is ook heelwat staaltjies oor legendes soos Oom Boy Louw, Dok Craven, Oubaas Mark en Colin Meads, oor breiers en refs en die manewales van die Kiwis, Aussies en die Ses Nasies-manne. 'n Lekker-lag boek vir rugby-liefhebbers.
