Skip to product information
1 of 7

Casspirs en Campari's - Etienne van Heerden

Casspirs en Campari's - Etienne van Heerden

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Large Hardcover , dust jacket has wear, cover has wear, yellowing pages

Die geweld en inhaligheid van die tagtigs word gekenmerk deur die Casspirs en die Campari’s in van Heerden se speelse roman oor hierdie periode.

Vier karakters, Ernie, Erwin, Sarel en Seun navigeer in hul lewens deur hierdie dekadente en deurmekaar dekade.

View full details