Skip to product information
1 of 5

Diamant in die woestyn - Susan Stephens

Diamant in die woestyn - Susan Stephens

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback, name written first page, date written inside back cover

Passie in ’n Bedoeïene tent . . .
Die toekoms van die Skavanga-diamantmyn is op die spel. Erfgenaam Britt Skavanga moet blitsvinnig êrens kontant kry om haar maatskappy te red. En sy kry dit in die vorm van ’n geheimsinnige Arabiese belegger wat bloot as Emir bekend staan.
Britt reis na die woestynkoninkryk van Karesji om haar arrogante weldoener te gaan konfronteer. Net soos diamante in Britt se bloed is, loop die skroeiende hitte van woestynsand deur sjeik Sjarif al Karesji se are. Hy is vasbeslote om die kil, arktiese skoonheid Britt Skavanga te wys hoe dinge in Karesji gedoen word – en hoe warm die nagte in die woestyn kan wees . . .

View full details