NaN
/
of
-Infinity
Die dieper loon - Christo van der Merwe
Die dieper loon - Christo van der Merwe
Regular price
R 25.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 25.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Die hoof spier-tier in Van der Merwe se boeiende spanningsverhaal word wakker in ‘n opgefrommelde motor na ‘n moerse prêng. Hy kan egter nie onthou wie hy is of wat hy daar maak nie.
Hy soek skuiling en koekeloer dan die polisie terwyl hulle die motor ondersoek en by die kattebak woel – en onthou dan skielik – daar is ‘n lyk in die kattebak!