Skip to product information
1 of 3

Die dood lag saam - Kas van den Bergh

Die dood lag saam - Kas van den Bergh

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium Hardcover

Johan Scheepers en sy vennoot word skatryk uit die verffabriek waarmee hulle begin het. Toe Johan die Mej. Suid-Afrika-onthaal bywoon, maak hy kennis met die pragtige Marie-Elena, die tweede prinses; hulle trou ’n ruk later en gaan woon in ’n spogbouter in Pretoria.

Die eerste huweliksjaar is gelukkig, maar dis Johan se laaste jaar voordat sy ellendes begin en hy die dood leer ken. Dit begin op ’n dag toe iemand hom bel om te sê sy vrou is saam met ’n vreemde man in ’n hotelkamer. Kort voor lank sterf die verkeerde man en Johan moet uitvind wie hom dood wíl hê, want as die moordenaar agterkom dat die verkoolde lyk iemand anders s’n is, gaan hulle hom voor of probeer vermoor ...

Meesterverteller, Kas van den Bergh, se spanningsverhaal sal lesers einduit laat naels kou!

View full details