Die feite oor wêreldgodsdienste - John Ankerberg & John Weldon
Die feite oor wêreldgodsdienste - John Ankerberg & John Weldon
Couldn't load pickup availability
Share
Small paperback
Die feite oor-reeks bied relevante inligting, deeglik nagevorsde argumente en ’n Christelike perspektief op kwessies wat ’n beduidende invloed op ons wêreld het.
Wat glo Moslems, Boeddhiste, Hindoes en Christene werklik, en wat is die fondament vir hulle oortuigings? John Ankerberg en John Weldon ondersoek hierdie vier wêreldgodsdienste en vergelyk eersgenoemde drie met die Christelike geloof. Hierdie reeks bevat kernfeite oor elkeen van hierdie godsdienste:
-
Wat is hulle basiese geloof?
-
Hoe het die godsdienste ontstaan?
-
Watter gesag het die geskrifte, en is dit betroubaar?
-
Bied die godsdienste ’n liefdevolle God en ware bevryding deur geloof?
Wanneer jy die feite oor die grootste godsdienste van die wêreld bestudeer, sal jy besef die Christelike godsdienst is uniek wanneer dit kom by die bron van Goddelike openbaring – die Bybel – asook in sy ooreenstemming met die geskiedenis, die wêreld daarbuite en die ervarings van mense. Ontdek waarom die waarheid so belangrik is, en ook die verskil wat dit maak.