Skip to product information
NaN of -Infinity

Die Goue Vreugde - Audrey Blignault

Die Goue Vreugde - Audrey Blignault

Regular price R 50.00 ZAR
Regular price Sale price R 50.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

XLarge Hard Cover. Light Signs of Use. Pencil Marks on the Inside. See photos

Die immer gewilde en geliefde skrywer Audrey Blignaut bied in hierdie bladsye haar persoonlike keur van uittreksels uit die wêreld se mooiste boeke wat ‘n onvergeetlike indruk op haar gemaak het.

Die onvergeetlike woorde van klassieke skrywers soos Tolstoi, Dosdojewski en Thomas Mann staan naas die beste uit die werke van Afrikaanse skrywers en digters soos NP Van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, DJ Opperman, Antjie Krog en MER, sowel as roerende passasies uit die Bybel.

View full details