Skip to product information
1 of 3

Die liefdespaljas van Kadot - Nita Griessel

Die liefdespaljas van Kadot - Nita Griessel

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium hardcover

Codette Herholdt, enigste erfgenaam van die Herholdt-miljoene, se besluit om eerder op Rockybaai te gaan kampeer as om in Switserland te gaan ski, verander haar hele lewe.

Vermom met ’n litteken wat sy op haar wang plak, en met haar hare in twee koddige bokstertjies vasgebind, leer sy die lewe ken soos dit regtig is. Sy kom agter dat die kosbaarste goed dié is wat ’n mens nie kan koop nie: ’n gesondmaaksoentjie, die vrede om ’n vleisbraaivuurtjie, ’n wals onder ’n silwer maan…

So kruis haar paadjie met dié van groot Eloff Potgieter, wat haar uit die stanspoor laat verstaan dat geen vroumens ooit weer baas van sy hart gaan word nie, wat haar aanmoedig om liefdespaljas voor te berei waarmee sy ’n sjef sonder ’n maag kan vang.

DIE LIEFDESPALJAS VAN KADOT is ’n genotvolle verhaal waarmee die beminde Nita Griessel die leser weer laat besef wat regtig saak maak in die lewe – ’n waardige keuse vir ROMANKEUR.

View full details