1
/
of
6
Die nes wat ons bou - Maretha Maartens
Die nes wat ons bou - Maretha Maartens
Regular price
R 25.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 25.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Between med and large hardcover , see photos
Liefde vir kinders beteken
Om die lewe vir hulle
draaglik te maak
Om met hulle tevrede te wees
net soos hulle is
Om hulle weer en weer te vertrou
al verdien hulle dit nie
Om hulle te leer wat liefde is.
In DIE NES WAT ONS BOU gesels Maretha Maartens spesiaal met ouers oor ’n praktiese, beproefde opvoedingstyl volgens Galasiërs 5:22 en 23. ’n Suksesvolle resep vir liefde, vrede en harmonie in elke gesin.
’n Boek wat sal boei en inspireer.
