Skip to product information
1 of 3

Die ooreenkoms - Cliff Graham

Die ooreenkoms - Cliff Graham

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Large paperback

Christelike Fiksie

Lion of War #2

DRIE DUIISEND JAAR GELEDE HET KRYGERS OP DIE AARDE GEVEG VIR DIE HEMEL
998 V.C.

In antieke Israel, by die kruispaaie van die groot handelsroetes, soek ’n man met die naam Benaja na ’n nuwe begin. Hy het by ’n groep soldate aangesluit wat gelei word deur Dawid. Hulle weermag bestaan uit ontevrede en onverskille mans. Party is lojaal aan Dawid, maar ander gaan net saam vir die buit wat hulle kan kry.

Terwyl die genadelose en toenemend waansinnige koning Saul optrek teen die magtige Filistyne, is die Hebreeuse stamme mismoedig en hulle het redding nodig.

Van sneeubedekte bergpasse tot oorloggeteisterde gebiede, moet Benaja en die ander huursoldate al hulle vaardighede gebruik om te oorleef en Dawid se troon te vestig – as hulle mekaar nie voor die tyd doodmaak nie.

Die ooreenkoms is die tweede boek in die Leeuw van oorlog-reeks en vertel die verhaal van die dapper manne van Israel, ’n klomp ontevrede krygers wat na Dawid gekom het in sy uur van nood en saam met hom geveg het terwyl hy regmaak om die troonopvolger te wees. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.

 

 


View full details