Skip to product information
1 of 2

Belle's Books secondhand books

Die Priester - Ellen Gunderson Traylor

Die Priester - Ellen Gunderson Traylor

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

David Rothmeyer, professor in argeologie, aanvaar ‘n raaiselagtige uitnodiging om navorsing te doen vir ‘n geheimsinnige Joodse groep wat bekend staan as die Tempelkonsortium.

Nie in sy wildste drome sou hy kon raai dat die sukses van die projek ‘n wereldkrisis van ongekende afmetings sou ontketen nie. Die Konsortium wil met alle mag ‘n vermiste Dooie See Boekrol wat die bloedlyn van Aaron uiteensit, in die hande kry. Daarmee wil hulle bo alle twyfel die ware hoepriester van die Jodedom identifiseer. So kan hulle die priesterdom herstel, die tempel herbou, en vir die eerste keer in byna 2000 jaar ‘n ware Levitiese godsdiens in sy oorspronklike vorm hervestig.

 

light signs of use

Maar ander gerekende magte is ewe vasberade om die projek tot mislukking te doem en al gou besef David die erns en gevaar van die situasie waarin hy verkeer….

View full details