Skip to product information
1 of 2

Belle's Books secondhand books

Die skeuring - Beverly Lewis

Die skeuring - Beverly Lewis

Regular price R 40.00 ZAR
Regular price Sale price R 40.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Bykans 100 dae het verloop sedert die ontydige dood van Nellie Mae Fisher se jonger suster, Suzy. Nellie begin droom nou van ’n toekoms saam met die sjarmante Caleb Yoder. Maar sy wonder of hy haar ooit raaksien. Met die gerugte oor Suzy wat nog nie gaan lê het nie, is daar mense wat kan sorg dat die jong paartjie nie by mekaar uitkom nie. Insluitende Caleb se eie pa.

Intussen eis ‘n groterwordende groep van Honeybrook se Amish boere om trekkers en ander verbode moderne luukshede aan te skaf. Met die Ou Orde wat tot breekpunt gedryf word, bevind Nellie en Caleb hulle en hul families midde-in iets wat hulle beslis van mekaar sal skei. DIE SKEURING is die roerende verhaal oor die komplekse aard van liefde en die uitdagings wat daarmee gepaardgaan.

View full details