Die Sluipmoordenaars - Tim Lahaye & Jerry B. Jenkins
Die Sluipmoordenaars - Tim Lahaye & Jerry B. Jenkins
Couldn't load pickup availability
Share
Medium paperback, name written front page - moderate wear
Christelike Fikse - Left Behind # 6
DIE SLUIPMOORDENAARS is die sesde boek in die baie gewilde HULLE WAT AGTERBLY-reeks.
In hierdie boek verkeer die leier van die Enigma Babilon Eenwêreldgeloof en die twee getuies by die Klaagmuur al meer in gevaar soos die “regte tyd ” nader kom.
Terwyl ‘n bonatuurlike horde demoniese perderuiters ‘n derde van die oorblywende aardbewoners afmaai berei die Mag teen Verdrukking hulle voor om voortaan as vlugtelinge te leef. Nog ‘n lid van die Mag sterf, en ander sluit by die groep aan as krisisse gelowiges saamsnoer.
Geskiedenis en profesie loop hand aan hand in Jerusalem in die middel van die Verdrukking vir die aanskoulikste tafereel nog in die voortgesette drama van hulle wat agterbly.
