Skip to product information
1 of 9

Die Suid-Afrikaanse Gids , Isabel Uys

Die Suid-Afrikaanse Gids , Isabel Uys

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

X-Large paperback

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom.

Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket.

Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.

View full details