Skip to product information
1 of 3

Drie Ruikers vir Adelle - Nadia Van Heerden

Drie Ruikers vir Adelle - Nadia Van Heerden

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium hardcover

Adelle Greyling, ‘n pragtige kunstenares van Johannesburg, was gewoond aan die sekuriteit, krag en aanmoediging wat sy altyd van haar geliefde, Adelbert Raubenheimer, gekry het. Maar uit die bloute gebeur daar iets tussen hulle wat haar hele bestaan onderstebo keer, wat haar laat voel dat die lewe soos ‘n mat onder haar voete uitgeruk is.

Op uitnodiging van haar tant Salie besluit sy om van haar teleurstelling te gaan herstel op die plaas Swartrug. Haar tante berei haar egter nie deeglik voor op die aantreklike drieling wat op die plaas werk nie…

View full details