Skip to product information
1 of 4

Droomskip en ander radiodramas

Droomskip en ander radiodramas

Regular price R 30.00 ZAR
Regular price Sale price R 30.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

medium paperback , see photos

Die ses radiodramas in hierdie bundel is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in. Die bundel gee die leerder ’n sinvolle oorsig van die radiodrama as genre en die inhoud sluit aan by ’n wye spektrum relevante en eietydse onderwerpe. Boonop kan leerders, in die klaskamer of by die huis, ook luister na die hoorspele wat as MP3’s ingesluit word – die radiodrama kom tot sy volle reg met Droomskip en ander radiodramas.

luister
blindemol
die losprys
omdat die wind alleen is

View full details