Eilandson, Magda Joubert-Smit
Eilandson, Magda Joubert-Smit
Couldn't load pickup availability
Share
Small cover, light cover wear (See photos) yellowing pages
’n Onverwagse aanbod om drie maande op die rykmansparadys Tahiti deur te bring vir ’n werksvakansie vang Marinnette heeltemal onkant. Maar die Skype-onderhoud met haar geheimsinnige werkgewer se broer oortuig haar om dit te aanvaar. Bowendien is versorging van haar dogtertjie, wat nie hare is nie, by die aanbod ingesluit.
In die soel romantiek van hierdie eiland leer Marinnette haar werkgewer ken soos hy van ’n afsydige vreemdeling na ’n teer en sorgsame man verander. En ná die dag wat hulle uit ’n grot se ondergrondse meer terugkeer, het sy onherroeplik haar hart op hom verloor.
Maar die donker geheim rondom haar aangeneome dogtertjie haal haar in …
Beleef die emosie
