NaN
/
of
-Infinity
Ek droom van 'n droom - Neethling Blair, Maretha Maartens
Ek droom van 'n droom - Neethling Blair, Maretha Maartens
Regular price
R 40.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 40.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
'n Gewone tiener droom van kêrels, mode en 'n suksesvolle loopbaan. As jy Elsje is, suster van Olimpiese gouemedalje-wenner Ryk Neethling en swemkampioen en ontwerper Jean-Marié Neethling, droom jy van swem vir die S.A.'s en Olimpiese medaljes. Jy droom nié van 'n kanker-groeisel wat sy tentakels so diep in jou brein ingeslaan het dat die neuroloog kopskuddend sê daar is nie hoop nie .
Medium paperback - Cover has light wear