NaN
/
of
-Infinity
Ester - Ellen Gunderson Traylor
Ester - Ellen Gunderson Traylor
Regular price
R 25.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 25.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Die vrou wat haar volk gered het
Eers in haar donkerste uur het sy besef dat haar lewe ‘n hoër doel het.
Ester, ‘n weeskind uit die volk Israel, ht nooit gedroom dat sy eendag langs die koning van Persië op die troon sou sit nie, maar haar skoonheid en sjarme veroorsaak dat sy oornag hierdie onbevraagde eer te beurt val. Sy betower die koning so dat hy niemand anders as vrou en koningin wil hê nie.
Ester het geen vermoede gehad van God se wonderbaarlike plan nie – ‘n plan wat eers onthou sou word wanneer haar lewe op die spel is. Sy was een van God se uitverkorenes, gekies om duisende van haar volksgenote te red en een van die mees geliefde heldinne van alle tye te word