Skip to product information
1 of 4

Belle's Books secondhand books

Fado vir 'n vreemdeling - Margaret Bakkes

Fado vir 'n vreemdeling - Margaret Bakkes

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Cornelis Homan beleef ‘n deel van die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant. Daarna bevind hy hom saam met ‘n aantal Boere in Portugal wat die Boere goedgesind was. Dit is hier waar die jong Cornelis se paaie kruis met ‘n Portugese gesin, ‘n ontmoeting wat die ganse verloop van sy lewe sou beinvloed …

Paperback - Considerable Wear

View full details