Skip to product information
1 of 4

Genesing van Emosionele Pyn - David. A Seamands

Genesing van Emosionele Pyn - David. A Seamands

Regular price R 15.00 ZAR
Regular price Sale price R 15.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback, message written first page

Baie van ons worstel met verlammende emosies, soos perfeksionisme, depressie en ’n swak selfbeeld. Die pyn bly ons dikwels by en laat emosionele letsels agter, selfs al is dit wat daartoe gelei het lankal iets van die verlede. Die goeie nuus is dat hierdie herinnerings jou nie langer hoef te teister nie.

Genesing van emosionele pyn, wat die eerste keer in 1981 verskyn het en sedertdien in vyftien tale vertaal is, het honderde duisende lesers wêreldwyd gehelp om hulle innerlike pyn eerlik en suksesvol te hanteer. In hierdie boek help David Seamands jou om innerlike genesing te vind. Daardeur kan jy ook ’n instrument word in die genesing van ander.

 

View full details