Skip to product information
1 of 4

Getem: Die Wilde Koning - Jennie Lucas

Getem: Die Wilde Koning - Jennie Lucas

Regular price R 30.00 ZAR
Regular price Sale price R 30.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback

Een koninkryk, een kroon, smeulende woestynprinse … Die wilde prins se liefdeskeuse.

Hy is so ongetem soos die woestyn – ’n gerespekteerde leier. Hy het lank gelede ’n meisie liefgehad, maar die oorweldigende gevoelens het hulle al twee amper verwoes. Nou is die enigste vrou wat hy ooit kan liefhê, vir hom verbode!

Nie in staat om vir hom seuns te gee nie, is sy nie geskik om sy koningin te wees nie. Maar sy is die een wat die storm kan stil wat in sy hart woed vandat hy haar die eerste keer syne gemaak het.

Sy keuse: Maak haar sy minnares, of word die koning wat hy bestem is om te wees …

 

View full details