Skip to product information
1 of 3

Gister se Weeklank - Adam Timmerman

Gister se Weeklank - Adam Timmerman

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium hardcover

Sy’t bloot na haar ma kom soek, maar op die skraalines van onderstrominge wat op haar wag, was Amanda nie bedag nie.
Al wat sy wil hê, is om met haar ma verenig te word.
Sy’t nie geweet Leila is skatryk en die eienares van ’n luuksehotel in die Drakensberge nie.
Sy stel nie in geld belang nie. Al druk Barry haar, al glo niemand haar nie.

Sy pas nie in dié gesofistikeerde omgewing nie. Sy is maar twintig, ongekunsteld, naïef. Vertrou te maklik. Praat te maklik.

En sy weet nie mooi hoe om Hein Pienaar te hanteer nie. Is hy opreg, of ook daarop uit om haar te gebruik?

View full details