1
/
of
4
Glimlag vir ons Aspoestertjie - Steve Smallman
Glimlag vir ons Aspoestertjie - Steve Smallman
Regular price
R 30.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 30.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Large paperback, cover has light wear
In hierdie oorspronklike weergawe van 'n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. Dié reeks van vier titels, elk 'n eie weergawe van 'n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in.
