Skip to product information
1 of 4

Haar Stoute Skoene - Dina Botha

Haar Stoute Skoene - Dina Botha

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Small paperback, 

Vicky moet tot haar ontnugtering by die bank hoor sy is volgens Binnelandse Sake al vier maande getroud. Die onus rus op haar om die teendeel te bewys, want sy het hierdie man se handtekening nodig voor daar ’n lening aan haar toegestaan sal word.

Speurwerk bring haar uiteindelik by haar “man” uit. Onderstrominge in sy familie bring egter mee dat hierdie verwikkeling hom besonder goed pas. Ná bitter ongemaklike oomblikke stem sy in om vir ’n ruk aan te bly as sy “vrou”.

Ná ’n voorsmaak van hoe dit kan wees, besef sy: Maar sy wil hierdie man se vrou wees … Toe gee hy haar vryheid aan haar terug.

View full details