Halfpad na vir ewig - Karen Kingsbury
Halfpad na vir ewig - Karen Kingsbury
Couldn't load pickup availability
Share
Between medium and large paperback , name written 2nd page
Christelike Fiksie , Forever Faithful # 3
Halfpad na vir ewig vertel die verhaal van Matt en Hannah en hulle beste vriende Jade en Tanner. Nadat Hannah haar eerste man en 'n dogter in 'n motorongeluk verloor het, trou sy met Matt Bronzan. Saam besluit hulle om 'n dogtertjie aan te neem as sussie vir Hannah se dogter Jenny. Maar die oomblik toe dit lyk of hulle toekoms verseker is, loop dinge skeef. Tanner Eastman en Matt Bronzan is vennote in 'n regsfirma. Na jare se skeiding het Tanner en Jade mekaar weer gevind en getrou. Hoewel Jade na 'n miskraam sukkel om weer swanger te raak, gebeur dit tog. Maar dan ontdek sy dat sy kanker het. Hierdie twee paartjies het al soveel hartseer in hulle lewe beleef, sal hulle staande kan bly in die aangesig van hierdie nuwe uitdagings?
