Skip to product information
NaN of -Infinity

Heuning om die hart - Salma Swanepoel

Heuning om die hart - Salma Swanepoel

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die geur van liefde was nog nooit so aantreklik nie! Georgie is tot in haar murg geskok toe sy in die koerant sien haar kêrel het by ʼn klub vir enkellopende boere wat vrou soek, begin: die Bokkies vir Boere-klub. Sy vlug na ʼn vreemde dorp en gaan gee musiek by ʼn vreemde skool. Met mans is sy vir eers klaar, baie dankie, en in haar gemoed is daar weer vrede. Of byna. Want Ben die byeboer kom versondig kort-kort haar siel, en dit boonop in haar eie musiekklas. Dit is onregverdig dat so ʼn paar mooi, breë skouers op so ʼn lummel vermors is. Dan is daar ook die dinamiese wildboer, Phillip, wat vir haar blomme gee en haar vriendinne in vervoering het. Maar Georgie hou haar hart dig toegemaak, want sy het al geleer: mansmense, en veral boere, lyk dit vir haar, beteken tog net moeilkheid

small paperback

View full details