Skip to product information
1 of 2

Belle's Books secondhand books

Hillbrow is nie vir sissies nie - Elise Bosch

Hillbrow is nie vir sissies nie - Elise Bosch

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ware Stories van Hoop

'n Predikantsvrou vertel van haar werk onder die uitgeworpenes van die samelewing: die werlose, die hawelose, die prostitute, die drank- en dwelmslawe en die straatkinders van Hilbrow, die vervalle middestadbuurt wat eers die eksotiese, polsende hart van die Goudstad was. Die titel laat jou vra wat menswees en die Evangelie eintlik beteken.

View full details