Skip to product information
1 of 4

In die greep van die Genade - Max Lucado

In die greep van die Genade - Max Lucado

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback - message written first page 

NIE-FIKSIE: CHRISTELIK

Leef as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet

Wat kan ons nou nog skei van Christus se liefde vir ons? Swaarkry, probleme, vervolging, hongerpyn, ’n tekort aan klere, gevare, of dalk geweld? Nie een van hierdie dinge nie! … Al gebeur hierdie verskriklike dinge met ons, is ons nogtans oorwinnaars. Ons deel in Christus se reuse-oorwinning omdat Hy ons baie liefhet. Daarom is ek heeltemal seker dat niks wat met ons gebeur ons ooit van God se liefde kan skei nie. … Letterlik niks in hierdie skepping kan ons ooit van God se liefde skei nie. Hy het vir ons kom wys hoe lief Hy ons het toe ons Here, Christus Jesus, in ons plek gesterf het.
Romeine 8:35–39, DIE BOODSKAP

View full details