Skip to product information
1 of 5

In die stilte, Net soos Jesus, Wanneer God - Max Lucado

In die stilte, Net soos Jesus, Wanneer God - Max Lucado

Regular price R 40.00 ZAR
Regular price Sale price R 40.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Large paperback

Max Lucado se sketse spreek van sy fyn waarnemingsvermoë, en sy sin vir humor het hom geliefd gemaak onder baie mense. In sy tweede omnibus word drie van sy gewilde boeke in een bundel uitgegee.
Hierdie omnibus sal elke leser aanmoedig om elke dag vanuit God se perspektief te benader.

  • In In die stilte van die storm beleef lesers saam met Max Lucado ’n dag in die lewe van Jesus waarin Hy rede gehad het om te huil, te hardloop, te skree, te prys en te twyfel. God wil ons hieruit wys hoe om die stres van elke dag te hanteer en ware vrede te ervaar in die teenwoordigheid van Jesus.

  • In Net soos Jesus sal jy ontdek God het jou lief net soos jy is, maar Hy wil van jou baie meer maak. Hy wil hê jy moet ’n hart hê soos Syne. Hy wil hê jy moet net soos Jesus word.

  • Wanneer God jou naam fluister bring ’n boodskap van hoop en bemoediging. Dit sal jou inspireer om te glo dat God reeds die kaartjie na die ewigheid met jou naam daarop gekoop het.

View full details