Skip to product information
NaN of -Infinity

Jou Beste Lewe Nou - Joel Osteen

Jou Beste Lewe Nou - Joel Osteen

Regular price R 30.00 ZAR
Regular price Sale price R 30.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

mense gaan deur die lewe met 'n swak selfbeeld, negatiwiteit en minderwaardigheidsgevoelens.Ander sien weer geluk as iets wat 'eendag' met hulle sal gebeur. Waarlik gelukkige, vervulde mense is dié wat geleer het hoe om hul beste lewe nou reeds te leef.

In Jou beste lewe nou! leer jy hoe om deur hierdie negatiewe denkpatroon te breek sodat jy jou volle potensiaal kan uitleef. Die antwoord lê in 'n nuwe manier van dink oor jou lewe. Deur die volgende sewe stappe te neem, kan jy die eerste tree op die pad na 'n besondere toekoms gee:

1. Verbreed jou visie.

2. Ontwikkel 'n gesonde selfbeeld.

3. Ontdek die krag van jou woorde en denke.

4. Maak jou los van die verlede.

5. Groei deur swaarkry.

6. Leef om te gee.

7. Kies om gelukkig te wees.

Joel se bemoedigende boodskap en praktiese raad sal lesers help om die hindernisse in hul lewe te oorwin sodat hulle hul Godgegewe doel kan uitleef.

Large Paperback. Moderate to Considerable Wear. Message written on inside cover

View full details