Skip to product information
1 of 6

Kan ek maar aan jou selluliet vat? Andre le Roux

Kan ek maar aan jou selluliet vat? Andre le Roux

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Large paperback, moderate wear, name written first page

Die Kook & geniet van intieme verhoudings

48 mites oor die liefde …
julle sal mekaar soveel beter verstaan

Hoekom sukkel ons so? Stry ons so? Lag ons so? Huil ons so? Eet ons so? Worrie ons so? Trou ons so? Skei ons so? Het ons so baie seks? So min seks? (Daar draai hy al weer om en slaap …)

Hoe om hom wakker te hou, aan die praat te kry, uit jou hand te laat eet, ’n affair te keer. (Daar loop hy al weer weg …)

Wat is dit tog met mans en vroue? Verskil ons werklik so baie?

Al die antwoorde lê in gesonde verstand en drie dinge … En hel, dis opwindend!

View full details