Skip to product information
1 of 4

Klawers en harte - Villa Mans

Klawers en harte - Villa Mans

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium hardcover - cover has light wear 

Die rustige dorpie Brandersburg is skielik in rep en roer toe ou dokter Cor se hart begin lol en hy in die hospitaal beland. Toe dokter Edgar Rondeau, familie van die ou geneesheer, opdaag om uit te help, ontdek menige hospitaalpersoneellid hy duld nie nonsens nie.
Al wat jong meisie is, is gaande oor die uiters aantreklike, donker vreemdeling in hul midde, en Reneta, dokter Cor se aangenome dogter, besluit sy gaan haar strikke vir hom stel. Sy is nie verniet besonder mooi met haar rooi hare en grysgroen oë nie.

Daar kom ’n verrassende wending toe suster Melinda Yssel met haar purper oë en goue hare op haar vriend, die bekende skrywer Stan Thomas, se plaas in ’n ongeluk beland…

View full details