Skip to product information
1 of 4

Liefde Agter Sluiers - Rika du Plessis

Liefde Agter Sluiers - Rika du Plessis

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Small paperback, yellowing page

Sy gaan haar nie aan snobisme steur nie, besluit Annico toe sy instem om na ’n vreemde man se stamboekhonde op sy plaas om te sien. Dat sy ’n gekwalifiseerde veearts is, kan hy maar later uitvind. Intussen meen hy en sy ma sy verdien net ’n ekstra inkomste­tjie deur vir sy diere te sorg.

Sommer gou is die situasie nie meer so ongekompliseerd nie. Annico koester gevoelens vir haar werkgewer wat tot kort gelede nog ’n vreemdeling was. En dit lyk asof die gevoel wedersyds is. Tot sy uitvind hy en sy ma reël sy troue…

Annico, haar hart verpletter, besluit om nie terug te keer na sy plaas toe nie.

 

View full details