1
/
of
5
Liefdesrapsodie - Jacqueline Brink
Liefdesrapsodie - Jacqueline Brink
Regular price
R 15.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 15.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Small paperback, yellowing pages
Juliana kon nie glo dis hoe haar vakansie sou uitdraai nie. Sy’t gedink dit was ’n goeie idee om saam met haar dierbare vriend Justin die reis aan te pak na Kanada, van waar hulle as passasiers van die luukse plesierskip MS Statendam die landskap van Alaska sou verken.
Maar Justin openbaar ’n kant wat sy nie ken nie. En intussen word sy betower deur die enigmatiese Serge wat aand na aand net vir háár dans. Wie is hy, en wat wil hy van haar hê?
