Skip to product information
NaN of -Infinity

Loon van die sonde - Chris Vermaak

Loon van die sonde - Chris Vermaak

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In LOON VAN DIE SONDE roep Chris Vermaak ‘n dertiental opspraakwekkende moord- en ander misdaadsake in herinnering, Alhoewel Vermaak nie net bekendheid verwerf het op grond van sy misdaadverslaggewing nie, word hy allerweë as een van die beste misdaadskrywers in die land beskou. Hy verstaan die kuns om op pakkende wyse te skryf oor sake wat die publiek geskok en die verbeeiding aangegryp het.

In baie gevalle het hy van meet af aan verslag gedoen oor ‘n betrokke misdaad en in die proses die betrokkenes persoonlik leer ken. Ander kere weer het hy ou sake deeglik nagevors en dikwels met van die oorlewendes of afgetrede polisiemanne wat die betrokke misdade ondersoek het, onderhoude gevoer. Vermaak vertel van grutonele en weersinwekkende dade wat in ons gemeenskap gepleeg is.

Maar na die lees van LOON VAN DIE SONDE is daar die verblydende besef dat die Suid-Afrikaanse Polisie steeds een van die gedugste polisiemagte in die wêreld bly.

Medium Hardcover

View full details