Skip to product information
1 of 4

Luitenant Lynne de Wet - Elsa Briel

Luitenant Lynne de Wet - Elsa Briel

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium hardcover

Die beeldskone luitenant Lynne de Wet, met die soel, sensuele skoonheid van ’n Mediterreense model, raak onherroeplik verlief op ’n man byna tien jaar haar senior, die militaristiese, enigmatiese kolonel Jaydee Jansen. Sy besef uiteindelik dat haar liefde tevergeefs is en probeer die flenters van haar lewe bymekaarskraap deur haar hart en siel aan haar passie te wy: skilder. Sy oortuig haarself dat die wildbewaarder van Camelot, Kobus Bouwer, haar altyd op die hande sal dra as sy bosnimfie en dat sy by hom net soveel vrede sal vind soos in die natuur.

Dan keer Lynne se suster, Zulaika, terug uit Parys, Frankryk, en niks en niemand blyk meer te wees wat hulle voorgegee het nie...

Luitenant Lynne de Wet is ’n skitterende roman uit die pen van die nou reeds bekende Elsa Briel. Dit illustreer ten diepste dat die mens wik, maar die groot Meester beskik – selfs oor sy skepsels se bitterste alleen-pyn.

View full details