Skip to product information
1 of 3

Melodie van geluk - Mike Heine

Melodie van geluk - Mike Heine

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback

In die tyd van die Sonkoning, Louis die Veertiende, onthaal Marié-Thérèse, die Franse koningin, gereeld haar uitsoekvriende in die paleis. Haar gunstelinggas is Hercule du Prez, die pleegseun van die opperbevelhebber van koning Lodewyk se militêre magte.
Catherina Taboureux is verlief op Hercule en bereid om enigiets te doen om hom aan haar te bind. Hercule, weer, se hart is verkleeef aan Louise le Grand, 'n verloofde meisie!

Om dié romantiese intrige te verdiep, stuur Lodewyk vir Hercule op 'n geheime sending na die Kaap, die verste Suidpunt van Afrika. Die gesin Le Grand vaar op dieselfde skip as Hercule en sy vriend, Pierre Vivier, na hul bestemming. Op die drie maande lange seereis bloei die liefde tussen Louise en Hercule, maar ontnugtering wag op Hercule: hy droom 'n hopelose droom ...

Aan die Kaap verander alles: Hercule, wat geglo het sy onmoontlike droom sal in 'n cul de sac ten einde loop, se droom smelt ineem met iemand anders s'n en vloei saam tot 'n jubelende melodie van geluk ...

View full details